Jesus is die ware Lig – volg Hom!
Jesus is die Lig wat aarde toe gekom het. Lees hier wat dit beteken om dié Lig te volg en hoe ons dit moet doen.
Jesus is die Lig wat aarde toe gekom het. Lees hier wat dit beteken om dié Lig te volg en hoe ons dit moet doen.
Die Bybel gebruik dikwels die beeld van ’n pad om ons lewens te beskryf. Die pad wat jý loop wys jou lewe. Lees meer oor die rigtingwyser wat God aan ons gegee het.
In Efesiërs 5 kry ons die opdrag om as mense van die lig te leef. Lees hier wat dit beteken om as Christen van duisternis na lig te gaan, en hoe dit beïnvloed hoe jy lewe.
Ons kyk na die gelykenis van die tien meisies en hul lampe in Matteus. Lees hier hoe jou lewe lyk as jy altyd lewe asof die bruidegom op pad is.
Weet jy wat dit beteken om te evangeliseer? Kruispad kyk na die beginsels wat ons in die Bybel oor evangelisasie kry.
Voordat jy die evangelie kan verkondig, moet jy weet wat die boodskap is wat jy moet oordra. Kruispad kyk na die wonderlike boodskap van verlossing.
As Christen weet ons dat ons die evangelie moet uitdra, maar hoe? Kruispad kyk na beginsels vir evangelisasie én hoe om uit die Skrif te evangeliseer.
Moet ek spesiaal of ’n kenner wees om te evangeliseer? Lees hier wat die Bybel vir elke lidmaat hierop antwoord.
Evangelisasie is ’n opdrag; ons mag dit nie vermy nie. Lees hier hoe jy jou vrees om te evangeliseer kan oorkom.
In 2 Timoteus lees ons Paulus se bevel aan Timoteus om die evangelie te verkondig. Bestudeer dié gedeelte om te sien hoe jy tydig en ontydig die evangelie moet verkondig.