Is verslawing die vervloeking van die derde en vierde geslag?
Is verslawing aan drank of dwelms die gevolg van die tweede gebod? Lees hier wat die tweede gebod beteken en hoe die sonde nié van geslag tot geslag deur God oorgedra word nie.
Is verslawing aan drank of dwelms die gevolg van die tweede gebod? Lees hier wat die tweede gebod beteken en hoe die sonde nié van geslag tot geslag deur God oorgedra word nie.
Volgens Paulus moet ons oefen om in toewyding aan die Here te lewe. Maak dit hierdie jaar jou prioriteit om al nader aan God te leef. Volg só ’n geestelike oefenprogram.
Is jy versigtig om planne te maak vir hierdie jaar? Dan is dit tyd om terug te keer na wat werklik saak maak en jouself af te vra wat God van jou verwag.
As jy beter wil verstaan wat Kersfees vir jou, en die wêreld om jou, beteken, staan stil en dink aan wat Jesus se geboorte vir Hóm beteken het.
Hierdie vers in Lukas 2 is baie bekend. Verstaan die dieper betekenis van die engele se lofsang wanneer Jesus gebore word.
Het jy al gesukkel om die geskiedenis van die Ou Testament te lees, en gewonder hoe dit op jou geloof vandag van toepassing is? Kruispad het die antwoord gaan soek.
Honderde jare gelede het die Reformasie ontstaan omdat die kerk ’n verkeerde verstaan van redding gevorm het. Die Bybel leer ons egter dat God se genade genoegsaam is.
Wat bedoel ons as ons van die wil van God praat? Leer meer oor die verborge en geopenbaarde wil van God en hoe ons vir God se wil moet bid.
Gebed is baie belangrik in jou verhouding met God. Lees hier wat jy kan doen as jy sukkel om jou emosies in woorde om te sit om te bid.
Vervulling met die Heilige Gees is nie ’n eenmalige gebeurtenis nie. Daarom moet jy bid om vervulling, sodat jy werklik onder Christus se heerskappy kan leef.