Weet jy hoe ’n goeie vriendskap lyk?
Vriende is ’n groot gawe in ons lewens. Dis egter belangrik dat ons moet weet watter eienskappe ’n goeie vriend maak en hoe om ’n toksiese vriendskap raak te sien.
Vriende is ’n groot gawe in ons lewens. Dis egter belangrik dat ons moet weet watter eienskappe ’n goeie vriend maak en hoe om ’n toksiese vriendskap raak te sien.
In Matteus en Lukas kry ons die bevele om ons nie oor aardse dinge te bekommer nie. Ons moet eerder na die koninkryk van die Here soek – dan sal die Here ons ryklik seën – na liggaam én siel.
Is jy onseker oor hoekom ons gee en hoe ons moet gee? Daar is twee beginsels waarvolgens ons moet gee: nabyheid en noodsaaklikheid.
Weet jy hoe jy as Christen geld en rykdom moet hanteer? Só moet ons waak daarteen om van geld ’n afgod te maak.
Weet jy hoe die tiende ontstaan het? Leer meer oor tiendes en dankoffers in die Ou en Nuwe Testament en kry riglyne vir hoe jy vandag moet gee.
Hoe lyk jou dagbeplanning? Plaas jy die Here eerste, of eers alles wat oor jou eie belang gaan? Lees hier hoe jy moet lewe.
Die teksvers in Spreuke om te kyk hoe die mier werk is baie bekend. Het jy al gedink hoe dit op jou geestelike lewe van toepassing kan wees?
Wat sê die Here oor die aard van werk? Hoe wil Hy hê moet ons oor werk dink? Kruispad kyk na wat die Bybel hieroor sê.
Leer uit Psalm 63, ’n Psalm van Dawid, hoe ons lewens moet lyk as ons ywerig vir God lewe.
Wat moet ek doen as ek op die verkeerde pad is? Hoe weet ek dis die verkeerde pad? Lees hier hoe jy jou lewe kan ontleed en na God toe kan draai.