Wie moet evangelisasie doen?
Moet ek spesiaal of ’n kenner wees om te evangeliseer? Lees hier wat die Bybel vir elke lidmaat hierop antwoord.
Moet ek spesiaal of ’n kenner wees om te evangeliseer? Lees hier wat die Bybel vir elke lidmaat hierop antwoord.
Evangelisasie is ’n opdrag; ons mag dit nie vermy nie. Lees hier hoe jy jou vrees om te evangeliseer kan oorkom.
Dit is interessant om te sien watter woorde regdeur die Ou en Nuwe Testament gebruik word in plaas van die woord gelowige. Lees hier meer.
Voel jy versigtig om die woord “uitverkiesing” te gebruik? Lees hier hoekom jy God se uitverkiesing moet verstaan en hoekom dit jou groot vreugde moet bring.
Efesiërs 1 vers 3 tot 14 is ’n loflied oor die Here se genade: God kies ons uit as sy erfenis, Hy verkry vir ons die erfenis, én Hy verseker ons van die erfenis!
Ons kry die wonderlike woorde dat God ons sy kinders noem in 1 Johannes 3. Lees hier wat dit vir ons beteken en hoe ons waarlik as God se kinders moet leef.
Regdeur die Bybel sien ons wonderwerke gebeur. Wanneer jy die Bybel lees dink aan hoe wonderlik dit is dat jy daarvan kán lees. Laat dit jou vul met die besef dat God groot en almagtig is.
Bestaan die gawe om wonderwerke te doen vandag nog? Ons kyk na die gawes van die Gees in 1 Korintiërs 12 en hoekom ons dié gawe nie meer nodig het nie.
As die doel van die huwelik is om die probleem van alleenheid op te los, wat dan as ek nie trou nie? Lees hier meer oor die gawe van alleenheid en hoekom iemand dalk nie sal trou nie.
In sy genade gee die Here vir ons ware vriende, vriende wat nader as ’n familielid kan wees. Leer meer oor die liefde van ’n hegte vriendskap.