Moenie dat bitterheid jou verlam nie!
Nie net het ons die opdrag om te vergewe nie, maar om nie te vergewe nie kan tot bitterheid lei. Leer meer oor bitterheid en hoe om dit te voorkom.
Nie net het ons die opdrag om te vergewe nie, maar om nie te vergewe nie kan tot bitterheid lei. Leer meer oor bitterheid en hoe om dit te voorkom.
Hoekom bestaan vergifnis? Wat is dit? Wie en wat word vergewe? In hierdie artikel kyk ons in oorsig oor wat God se vergifnis van mense se sondes inhou.
Die stad Nineve word gewaarsku dat hulle vernietig gaan word in Jona en Nahum se profesieë. Doen die Bybelstudie en leer uit die stad se redding en oordeel.
Besef jy werklik watter belofte van God jy in die seëngroet van 2 Korintiërs 13:13 ontvang? Neem dié belofte elke Sondag aan.
Net soos wat God eens in Genesis beveel het: “laat daar lig wees!” (Genesis 1:3), net so beveel Hy dat ons donker harte ineens verlig moet word. Lees hier met wat en hoe ons verlig word.
Die Bybel gebruik dikwels die beeld van ’n pad om ons lewens te beskryf. Die pad wat jý loop wys jou lewe. Lees meer oor die rigtingwyser wat God aan ons gegee het.
In Efesiërs 5 kry ons die opdrag om as mense van die lig te leef. Lees hier wat dit beteken om as Christen van duisternis na lig te gaan, en hoe dit beïnvloed hoe jy lewe.
Weet jy wat dit beteken om te evangeliseer? Kruispad kyk na die beginsels wat ons in die Bybel oor evangelisasie kry.
Voordat jy die evangelie kan verkondig, moet jy weet wat die boodskap is wat jy moet oordra. Kruispad kyk na die wonderlike boodskap van verlossing.
As Christen weet ons dat ons die evangelie moet uitdra, maar hoe? Kruispad kyk na beginsels vir evangelisasie én hoe om uit die Skrif te evangeliseer.