Wat moet ’n Christen se grootste prioriteit wees?
Matteus 6:33 leer ons dat ons as gelowiges eers die koninkryk van God moet soek. Lees hier wat dit beteken.
Matteus 6:33 leer ons dat ons as gelowiges eers die koninkryk van God moet soek. Lees hier wat dit beteken.
Ons prioriteit moet in alle opsigte die Here en die diens aan Hom wees. Lees hier wat ons leer uit die verhaal van Marta en Maria in Lukas 10.
Lees hier hoekom ons saam met die kerk regoor die wêreld die dag van Jesus Christus se Hemelvaart moet vier.
Jesus Christus is weg van die Vader in vernedering en is nou terug by die Vader in heerlikheid. Hoekom moes Jesus hemel toe gaan?
Wanneer ons oor vergifnis praat moet ons met ons harte somme maak soos God ons leer, nie soos mense nie. Lees hier meer oor die somtotaal van vergifnis.
Johannes 6:22-59 bevat die bekende wonderteken waar Jesus die brood vermeerder. Ondersoek hierdie gedeelte en hoe die manna van die Ou Testament op Jesus as die Brood van die lewe wys.
Die Loofhuttefees herdenk hoe God met ’n vuurkolom sy volk se pad verlig het met die uittog uit Egipte. So verstaan ons hoekom Jesus ons Lig genoem word!
Hierdie twee uitsprake van Jesus gaan oor die verlossing wat ons nét by Hom kan kry. Leer hier in diepte wat dit beteken.
Wanneer Jesus sê dat Hy die opstanding en die lewe is, word ons weer verseker dat dié wat in Jesus glo sal lewe al sterf hulle ook.
Ons kan ’n nuwe lewe in verhouding met God leef omdat ons Christus as die weg en die waarheid en die lewe ken. Lees hier meer.