Moedig mekaar aan na die gemeente se byeenkomste
Lees hier hoe ons elkeen die gemeente se byeenkomste moet bywoon en mekaar moet aanmoedig, om gereed te maak vir die groot ontmoeting met Jesus Christus se wederkoms.
Lees hier hoe ons elkeen die gemeente se byeenkomste moet bywoon en mekaar moet aanmoedig, om gereed te maak vir die groot ontmoeting met Jesus Christus se wederkoms.
Met ons oog op Christus se wederkoms, moet ons gasvry teenoor mekaar wees. Lees hier wat presies 1 Petrus 4:9 beteken en wat dié gasvryheid behels.
As jy beter wil verstaan wat Kersfees vir jou, en die wêreld om jou, beteken, staan stil en dink aan wat Jesus se geboorte vir Hóm beteken het.
Die kruisiging van Jesus is belangrik, maar dis wat daarna volg, die opstanding, die hemelvaart, en die wederkoms, wat werklik ons geloof onderstreep.
Deur Johannes 14 leer ons dat daar net twee plekke is waar mense kan woon: óf buite Christus in sonde, óf ín Christus en sy regverdigheid by die Vader. Lees hier hoe Jesus vir ons plek maak.
In die 40 dae tussen die opstanding en die Hemelvaart lees ons dat Jesus Christus aan baie mense verskyn het.
Met die Hemelvaart neem God alle misverstande oor Hom en sy kerk weg. Handelinge 1 wys ons drie misverstande wat die Hemelvaart regstel.
Sing die Psalms en weet jy sing ook oor Paasfees! Hier kyk ons na wat drie van die Psalms oor die kruisiging sê.
Jesus het opgestaan uit die dood. Besef jy werklik wat die invloed van die opstanding op jou lewe is?
Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor moedeloosheid en swaarkry leer, en dat ons dit kan hanteer juis omdat Jesus Christus vir ons sondes gesterf het.