Jesus is die lig van die wêreld
Die Loofhuttefees herdenk hoe God met ’n vuurkolom sy volk se pad verlig het met die uittog uit Egipte. So verstaan ons hoekom Jesus ons Lig genoem word!
Die Loofhuttefees herdenk hoe God met ’n vuurkolom sy volk se pad verlig het met die uittog uit Egipte. So verstaan ons hoekom Jesus ons Lig genoem word!
Hierdie twee uitsprake van Jesus gaan oor die verlossing wat ons nét by Hom kan kry. Leer hier in diepte wat dit beteken.
Wanneer Jesus sê dat Hy die opstanding en die lewe is, word ons weer verseker dat dié wat in Jesus glo sal lewe al sterf hulle ook.
Ons kan ’n nuwe lewe in verhouding met God leef omdat ons Christus as die weg en die waarheid en die lewe ken. Lees hier meer.
In Johannes 15 verwys Jesus na Homself as die Wingerdstok en ons as die lote. Lees hier wat dit beteken en hoe ons as deel van God se wingerd moet leef.
Voor Jesus se koms was die wêreld in duisternis. Lees hier hoekom Jesus gekom het, hoekom Hy as die Lig vir die wêreld beskou word, en hoe ons in sy lig kan leef.
Ons lees in Johannes 3:19 dat mense die duisternis liefgehad het bo die lig. Kies jy Jesus bó die duisternis? Laat die Lig van die wêreld jou lewe verlig.
Jesus is die Lig wat aarde toe gekom het. Lees hier wat dit beteken om dié Lig te volg en hoe ons dit moet doen.
Ons kry die wonderlike woorde dat God ons sy kinders noem in 1 Johannes 3. Lees hier wat dit vir ons beteken en hoe ons waarlik as God se kinders moet leef.
In hierdie artikel leer ons wat ’n wonderwerk is en hoekom dit in die Bybel plaasgevind het. Daarna leer ons oor wondertekens en hoekom dit jou dieper moet laat kyk.