Christus gee die gawe van die ampte
God roep mense om in die ampte van diaken en ouderling te werk. Lees hier wat hierdie ampte moet doen.
God roep mense om in die ampte van diaken en ouderling te werk. Lees hier wat hierdie ampte moet doen.
Elke gelowige moet aan ’n plaaslike gemeente behoort en ’n attestaat gaan daarmee saam. Lees hier hoe ’n attestaat meer as net ’n bewys van lidmaatskap is.
Jesus is die Hoof van die kerk, en die kerk die liggaam. Lees hier wat dit vir die plaaslike gemeente beteken.
Denominasies is byna so oud soos die mensdom self! Het jy al ooit gewonder hoekom daar so baie denominasies regoor die wêreld is? Lees hier.
Lees meer oor hoe en hoekom die Gereformeerde Kerke in verband werk, en mekaar op die regte pad hou.
Verstaan jy die beeld van die kerk en sy roeping as die huisgesin van God? Lees hier wat dit vir ons beteken, en hoe Waarheid die gemeente kenmerk.
Hoe weet jy of ’n kerk die waarheid van die Woord verkondig? Hier is twee maatstawwe waaraan jy ’n kerk kan meet.
In Handelinge lees ons van die eerste kerk. Lees hier oor die eienskappe van hierdie kerk en wat ons daaruit kan leer – veral oor liefde vir God.
Lees hier hoekom ons geloofsbelydenisse en belydenisskrifte nodig het, alhoewel ons in die Bybel as die enigste Woord van God glo.
Dwaal jou gedagtes wanneer jy na die prediking luister? Volg hierdie riglyne en neem deel aan die erediens deur saam te lees, hoor en bewaar.