Jou verhouding met God is belangriker as jou foon
In Lukas 10 leer ons die verskil tussen dit wat belangrik, en dit wat noodsaaklik is. Lees hier hoekom ons verhouding met die Here noodsaakliker is as ons fone.
In Lukas 10 leer ons die verskil tussen dit wat belangrik, en dit wat noodsaaklik is. Lees hier hoekom ons verhouding met die Here noodsaakliker is as ons fone.
Ons het dikwels te min tyd vir als wat ons moet doen – daarom prioritiseer ons. Uit Haggai leer ons dat die Here ons eerste prioriteit moet én kan wees.
Die Bybel gee baie voorbeelde van wat ons nie mag uitstel nie – die belangrikste hiervan is om ons saak met die Here reg te stel. Lees hier.
Matteus 6:33 leer ons dat ons as gelowiges eers die koninkryk van God moet soek. Lees hier wat dit beteken.
Ons prioriteit moet in alle opsigte die Here en die diens aan Hom wees. Lees hier wat ons leer uit die verhaal van Marta en Maria in Lukas 10.
Elke sekonde van ons tyd behoort aan die Here. Lees hoe ons as gelowiges, volgens Efesiërs 5, in die lig van die Here moet lewe.
Vanaf die begin van die Bybel kry ons God se voorbeeld van werk en rus. Lees hier hoekom ons Hom deur ons werk én ons rus moet verheerlik.
As jy dink aan jou prioriteite in die lewe, onthou Jesus se woorde dat jou skat is, daar waar jou hart is. Ons moet skatte in die hemel bymekaarmaak!
’n Prioriteitslys kan jou help om jou lewe ten volle te geniet.