Gebruik die wapenrusting met gebed in jou hart
Gebed is nie een van die geestelike wapens wat God vir ons in ons geestelike stryd gee nie, maar ondersteun elke deel van die wapenrusting. Lees hier wat die plek van gebed in ons geestelike wapenrusting is