Die kerk as huisgesin van God
Verstaan jy die beeld van die kerk en sy roeping as die huisgesin van God? Lees hier wat dit vir ons beteken, en hoe Waarheid die gemeente kenmerk.
Verstaan jy die beeld van die kerk en sy roeping as die huisgesin van God? Lees hier wat dit vir ons beteken, en hoe Waarheid die gemeente kenmerk.
Wat sê die Bybel oor ons verantwoordelikheid teenoor ons ouers soos wat hulle ouer word? Lees hier hoe jy jou ouers moet beskerm en eer.
Die Bybel is duidelik oor gehoorsaamheid aan ons ouers. Lees hier oor die verhouding tussen ouers en kinders, en hoe dit ons verhouding met God weerspieël.
Die wêreld se idee van ’n gesin verander voortdurend, maar in die Bybel kry ons die riglyne van hoe die gesin lyk wat Geesvervuld lewe. Lees hier.
Dit is ’n groot verantwoordelikheid om kinders groot te maak, en kan intimiderend wees. Gelukkig gee die Bybel leiding vir ouers. Lees hier.
Jesus het die Sabbatdag vervul, maar dit is steeds ’n geestelike en fisiese rusdag. Lees hier hoe ons die “dag van die Here” moet vier.
Lees hier oor die verband tussen die Pinksterfees in die Ou Testament en die uitstorting van die Heilige Gees in die Nuwe Testament.
Openbaring 19 vertel van die bruilofsfees van die Lam. Lees hier hoe Jesus in sy tyd op aarde ons daarvoor voorberei het.
Die feeste in die Ou Testament het groot betekenis vir Israel gehad. Moet ons as Christene dit nog vier? Lees hier watter feeste ons vandag moet vier.
Levitikus vertel van die feeste van die Here. Lees in hierdie artikel ’n kort opsomming oor elkeen van die Israeliete se sewe groot feeste.