Jesus vervul die feeste in die Bybel
Lees hier hoe God se plan vir sy volk ontvou – die feeste van die Jode in die Ou Testament word deur Jesus Christus vervul.
Lees hier hoe God se plan vir sy volk ontvou – die feeste van die Jode in die Ou Testament word deur Jesus Christus vervul.
Die Here leer ons hoe om die pad van wysheid te stap – ons moet let op ons harte, monde, oë en voete. Lees hier wat ons in Spreuke 4 daaroor leer.
Wat beteken dit as Jesus sê dat die oog die lamp van die liggaam is? Lees hier hoe gelowiges deur die Here se Lig verlig word, en hoe geloof jou laat lewe.
In Markus 9 besef die dissipels nie dat Christus waarlik die Seun van God is nie. Lees hier hoe God ons oë oopmaak, en ons daarvoor moet vra.
Voel jy soms dat die Bybel onduidelik is? In hierdie artikel gee Kruispad praktiese raad wat jou sal help om die Bybel beter te verstaan.
In 1 Korintiërs 16:13 kry ons vier opdragte – lees hier hoe dié opdragte ons die bemoediging gee om teen geestelike gevare vas te staan.
Ons geloof is ’n vaste vertroue op dit wat ons hoop en ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Lees oor geloof en hoe God Homself aan ons bekend maak.
Die vyfde gebod sê dat jy jou vader en moeder moet eer, maar dit gaan oor baie meer as net jou ouers. Lees hier wat dit vir ons oor al ons verhoudings sê.
In die sesde gebod leer ons dat ons nie mag moord pleeg nie. Lees hier hoe dié gebod nie net gaan oor doodmaak nie, maar ook die gedagtes wat daartoe lei.
Die sewende gebod geld vir alle mense, nie net getroudes nie. Lees hier wat dit beteken dat jy nie mag egbreuk pleeg nie.