Trek God se volle wapenrusting aan
In Efesiërs 6:10-20 lees ons die bekende gedeelte van die wapenrusting. Doen hierdie Bybelstudie om meer daaroor te leer.
In Efesiërs 6:10-20 lees ons die bekende gedeelte van die wapenrusting. Doen hierdie Bybelstudie om meer daaroor te leer.
God belowe die volmaakte koms van die koninkryk. Verstaan jy wat die koninkryk van God is – nou en vir ewig? Lees hier hoekom jy daarna moet uitsien.
Verstaan jy hoe die bergrede ons riglyn vir die lewe is? Lees hier wat dit vir ons sê oor hoe ons as burgers van God se koninkryk moet lewe.
Die Heidelbergse Kategismus verduidelik vir ons hoekom ons moet bid dat die koninkryk van God sal kom. Lees hier wat dit beteken.
Dis belangrik dat ons nie net die koninkryk van God moet verstaan nie, maar ook weet hoe ons daarby inpas. Lees hier wie die koninkryk van God binnegaan, en hoe.
Wanneer Jesus met Pilatus praat, sê Jesus dat Hy wel ’n koning is, maar sy koninkryk nie van hierdie wêreld is nie. Lees hier wat dit beteken en van die wonderlike troos wat daarin lê.
In Matteus 4:17 lees ons: “Bekeer julle, want die koninkryk het naby gekom!” Lees hier wat dit beteken dat die koninkryk naby gekom het.
Kruispad antwoord al die grootste vrae oor verbonde in die Bybel. Lees die vrae en antwoorde hier.
Die Here soek ons op in sy genade en los ons nooit waar ons is nie. Lees hier van ons redding uit die genade wat ons in Jesus Christus ontvang.
Die eerste verbond in die Bybel lees is die een wat God met Adam in die paradys maak. Lees hier meer oor dié verbond en hoe dit ’n verbond van genade word.