God maak ’n nuwe begin met Noag
’n Reënboog is die bekende teken van die verbond met Noag. Leer meer oor dié verbond en hoe ons vandag nog daarop moet reageer as ons ’n reënboog sien.
’n Reënboog is die bekende teken van die verbond met Noag. Leer meer oor dié verbond en hoe ons vandag nog daarop moet reageer as ons ’n reënboog sien.
Die verbond wat God met Abraham gesluit het vind in Genesis reeds plaas. Lees meer oor dié verbond en hoe dit vandag op ons van toepassing is.
In die verbond met Moses word die volk gemaan om volgens God se eise te leef. Dié eise word in die 10 gebooie saamgevat. Lees van die Sinaïtiese verbond hier.
Die verbond wat God met Dawid sluit is ’n hoogtepunt van al die voorafgaande verbonde. Lees hier hoekom, en ook hoe dié verbond nog op ons van toepassing is.
Mens kan nie ander mense dissipels maak nie, of ware dissipelskap uitleef, as jy nie weet watter eienskappe ’n dissipel moet hê nie. Lees hier.
Die Here lei jou om te oorweeg of jy bereid is om die prys van dissipelskap te betaal. Dan kan jy jouself die vraag afvra: Is ek ’n aanhanger of ’n volgeling?
In hierdie artikel kyk Kruispad-tydskrif na wat ’n dissipel en ’n apostel is, en of alle Christene dissipels is. Lees hier meer.
Hoekom was dit nodig om ’n dissipel in Judas se plek te kry? Lees hier meer oor hoekom Judas vervang is en wat ons van Mattias weet.
Ondersoek dié gedeelte van Lukas 10:1-20 waar die 72 dissipels uitgestuur word, en wat ons daaruit van die koninkryk van God kan leer.
Die Ou Testament gee ons ’n paar voorbeelde van die verhouding tussen mense en hul dissipels. Lees hier meer oor dié voorbeelde en wat ons daaruit kan leer.