Leer uit die profesieë oor Nineve
Die stad Nineve word gewaarsku dat hulle vernietig gaan word in Jona en Nahum se profesieë. Doen die Bybelstudie en leer uit die stad se redding en oordeel.
Die stad Nineve word gewaarsku dat hulle vernietig gaan word in Jona en Nahum se profesieë. Doen die Bybelstudie en leer uit die stad se redding en oordeel.
Lees hierdie tien profesieë van Jesus se dood en opstanding. Só sien jy hoe die Ou Testment in die Nuwe Testament vervul word.
Die profete het die volk herhaaldelik oor die ballingskap gewaarsku. Saam met die waarskuwing het hulle ook verkondig dat die Verlosser kom. Lees hier wat verskeie profete gesê het.
Besef jy werklik watter belofte van God jy in die seëngroet van 2 Korintiërs 13:13 ontvang? Neem dié belofte elke Sondag aan.
Die saligsprekinge in die Psalms vertel jou hoe God sy kinders seën. Lewe in dankbaarheid in hierdie seëninge en laat dit jou lewe beïnvloed.
Matteus 5 se saligsprekinge vertel ons van die geluk en seën wat God aan ons skenk. Dit is die ware geluk wat ons as ’n gawe van God ontvang.
Lees hiér wat die sewe saligsprekinge in Openbaring alles belowe aan die gelowiges in vervolging en hierna.
Of dit met jou goed of sleg gaan, hou altyd aan die seëninge wat God jou belowe het vas. Lees hierdie Bybelverse om die uitdagings van die lewe tegemoet te gaan.
In Numeri lees ons die priesterlike seën wat God self gegee het. Doen hierdie Bybelstudie en sien hoe dié seën vandag nog van toepassing is.
Voor Jesus se koms was die wêreld in duisternis. Lees hier hoekom Jesus gekom het, hoekom Hy as die Lig vir die wêreld beskou word, en hoe ons in sy lig kan leef.