Jesus is die ingang en die goeie herder
Hierdie twee uitsprake van Jesus gaan oor die verlossing wat ons nét by Hom kan kry. Leer hier in diepte wat dit beteken.
Hierdie twee uitsprake van Jesus gaan oor die verlossing wat ons nét by Hom kan kry. Leer hier in diepte wat dit beteken.
Wanneer Jesus sê dat Hy die opstanding en die lewe is, word ons weer verseker dat dié wat in Jesus glo sal lewe al sterf hulle ook.
Ons kan ’n nuwe lewe in verhouding met God leef omdat ons Christus as die weg en die waarheid en die lewe ken. Lees hier meer.
In Johannes 15 verwys Jesus na Homself as die Wingerdstok en ons as die lote. Lees hier wat dit beteken en hoe ons as deel van God se wingerd moet leef.
Die profete is ’n belangrike deel van God se openbaring en moet nie afgeskeep word nie. Leer saam Kruispad hoekom jy die profete moet lees.
Regdeur die Bybel praat God met mense in profesieë. Kruispad wys vir jou wat belangrik is om te weet wanneer jy die profetiese boeke lees.
’n Profeet is iemand wat die Here se wil aan die kerk bekend maak. Laat hierdie riglyne jou lei om raak te sien watter profete net wolwe in skaapsklere is.
As Profeet is dit Jesus Christus se opdrag om God die Vader aan die mense te verklaar, sodat hulle Hom behoorlik kan leer ken. Lees hier wat dit beteken.
Die stad Nineve word gewaarsku dat hulle vernietig gaan word in Jona en Nahum se profesieë. Doen die Bybelstudie en leer uit die stad se redding en oordeel.
Lees hierdie tien profesieë van Jesus se dood en opstanding. Só sien jy hoe die Ou Testment in die Nuwe Testament vervul word.