Leer mekaar van Christus
Die boodskap van Christus is die belangrikste een wat daar is. Lees hier hoe ons mekaar van Christus kan leer.
Die boodskap van Christus is die belangrikste een wat daar is. Lees hier hoe ons mekaar van Christus kan leer.
Lees hier hoe ons elkeen die gemeente se byeenkomste moet bywoon en mekaar moet aanmoedig, om gereed te maak vir die groot ontmoeting met Jesus Christus se wederkoms.
Met ons oog op Christus se wederkoms, moet ons gasvry teenoor mekaar wees. Lees hier wat presies 1 Petrus 4:9 beteken en wat dié gasvryheid behels.
Hier is ’n lys van al die opdragte wat ons in die Nuwe Testament kry wat ons wys hoe om teenoor mekaar op te tree.
As die vorige jaar ons een ding geleer het, is dit dat ons planne sommer maklik uitgewis word. Filippense 4 leer ons hoe om tevredenheid te vind in alle omstandighede.
In die gelykenis van die verlore seun in Lukas 15 leer ons van God se wonderlike genade en sy onvoorwaardelike liefde vir ons.
In Filippense 4 lees ons dat Paulus sê dat die Here naby is. In hierdie woorde kan ons, ons verbly al is ons besig om te rou. Die Here is naby, ook aan die wat treur en verlang.
As jy dink aan jou prioriteite in die lewe, onthou Jesus se woorde dat jou skat is, daar waar jou hart is. Ons moet skatte in die hemel bymekaarmaak!
Jesus sê: “Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien”. Ons kyk wat hierdie woorde beteken.
Deur Johannes 14 leer ons dat daar net twee plekke is waar mense kan woon: óf buite Christus in sonde, óf ín Christus en sy regverdigheid by die Vader. Lees hier hoe Jesus vir ons plek maak.