Ons kan bid tot ons Vader in die hemel
In die eerste bede van die Onse Vader leer ons tot Wie ons bid en hoe ons sy Naam as heilig moet ag.
In die eerste bede van die Onse Vader leer ons tot Wie ons bid en hoe ons sy Naam as heilig moet ag.
Kruispad kyk na die tweede en derde bedes van die Onse Vader. Lees hier hoe dit betrekking het op hoe ons as burgers van God se koninkryk moet lewe.
Wat beteken dit as jy in gebed vir jou “daaglikse brood” vra? Lees hier wat dit beteken vir hoe ons moet bid.
Elkeen van ons het in sonde teen God oortree, en daarom moet ons om vergifnis smeek. En, dan moet jy hierdie vergifnis ook aan ander bewys. Lees hier wat ons van die Onse Vader se vyfde bede leer.
Wanneer ons vra om nie in versoeking te kom nie, moet ons mooi verstaan wat dit beteken én wat dit nie beteken nie.
Die eenheid van die Gees bind ons aan Christus en aan mekaar. Ons opdrag is om hierdie eenheid te behou – lees hier hoe.
God se hele Wet kan mos in een woord saamgevat word – liefde! Leer wat Romeine 13:8, waar God van ons vra om mekaar lief te hê, beteken.
Christus, wat ons laste gedra het, gee ons die opdrag om mekaar se laste te dra. Leer hoe ons volgens Galasiërs 6:2 moet lewe soos Christus van ons verwag.
Jesus Christus kom regtig weer! As medegelowiges moet ons mekaar bystaan en versterk sodat ons reg sal wees vir sy wederkoms.
Galasiërs 5:13 gee ons die opdrag om mekaar in liefde te dien. Maar, dit waarsku ook om nie ons vryheid in Christus te misbruik nie. Leer meer oor dié vers om jou rol in die gemeente te verstaan.