Trek God se volle wapenrusting aan
In Efesiërs 6:10-20 lees ons die bekende gedeelte van die wapenrusting. Doen hierdie Bybelstudie om meer daaroor te leer.
In Efesiërs 6:10-20 lees ons die bekende gedeelte van die wapenrusting. Doen hierdie Bybelstudie om meer daaroor te leer.
In hierdie Bybelstudie ondersoek ons Openbaring 21 waar die nuwe hemel en die nuwe aarde beskryf word.
In Numeri lees ons die priesterlike seën wat God self gegee het. Doen hierdie Bybelstudie en sien hoe dié seën vandag nog van toepassing is.
In 2 Timoteus lees ons Paulus se bevel aan Timoteus om die evangelie te verkondig. Bestudeer dié gedeelte om te sien hoe jy tydig en ontydig die evangelie moet verkondig.
In 2 Timoteus verduidelik Paulus baie duidelik wat ’n dienaar van die Here moet en nie moet doen nie. Doen hierdie Bybelstudie en maak dit deel van jou beplanning om dié riglyne te volg.
Maria is die moeder van Jesus, ons Verlosser. Doen hierdie Bybelstudie oor Lukas 1:39-56 om meer van Maria se danklied aan God te leer.
Ons lees in Lukas 1:67-80 die lofsang van Sagaria. Doen hierdie Bybelstudie om dié gedeelte beter te verstaan.
In Lukas 2:25-35 lees ons van Simeon aan wie die Here gesê het hy nie sou sterf voor hy die Gesalfde gesien het nie. Doen hierdie Bybelstudie en leer meer oor Simeon se lofsang as hy Jesus sien.
Doen hierdie Bybelstudie oor 2 Timoteus 3 en leer weer hoekom dit so belangrik is om getrou aan die Bybel te bly.
In hierdie Bybelstudie oor Psalm 51, waar ons lees van Dawid se berou oor sy sonde, sien ons hoe vergiffenis net van God af kan kom.