God maak ons lewend
Bestudeer Efesiërs 2:1-10 en leer opnuut hoe ons uit genade en dankbaarheid moet leef omdat ons deur Christus lewend gemaak is.
Bestudeer Efesiërs 2:1-10 en leer opnuut hoe ons uit genade en dankbaarheid moet leef omdat ons deur Christus lewend gemaak is.
Bestudeer deur hierdie Bybelstudie die profesieë oor Jesus Christus in die Ou Testament en die vervullings daarvan in die Nuwe Testament.
Doen hierdie Bybelstudie om die opdrag in Efesiërs 4, om soos nuwe mense te lewe, beter te verstaan.
Weet jy wat die persoonlike betekenis van jou doop is? In hierdie Bybelstudie kyk ons na wat die doop vir jou lewe beteken.
Lees hierdie gedeeltes in die Bybel en kyk hoe dit jou kan help om beter te verstaan hoe om te bid en hoe jy jou gedagtes op God kan, én moet, rig.
Bestudeer saam Kruispad Efesiërs 1:13-14 in diepte om te leer hoe jý deur die Heilige Gees God se eiendom geword het.
Hoe respekteer jý die lewe wat God jou gegee het? Romeine 12 leer ons hoe om in dankbaarheid op God se werk in ons lewens te reageer.
Hoe wys jy jou liefde vir die Here? Johannes 21 en ander gedeeltes in die Bybel begelei jou om jou liefde aan God onder die vergrootglas te sit.
Trek jou Bybel, pen en notaboek nader en probeer hiérdie eenvoudige metode om jou Bybel te bestudeer!
Weet jy wat die hoop van ’n gelowige is? Doen hierdie Bybelstudie om te sien wat die Bybel ons van hoop leer.