Kry waagmoed deur God se beloftes
As jy deur water en vuur gaan, is die Here by jou. Leer weer uit die Here se woorde aan Josua hoe jy moed kan hou.
As jy deur water en vuur gaan, is die Here by jou. Leer weer uit die Here se woorde aan Josua hoe jy moed kan hou.
In 1 Korintiërs 16:13 kry ons vier opdragte – lees hier hoe dié opdragte ons die bemoediging gee om teen geestelike gevare vas te staan.
Wat laat jou opstaan as alles rondom jou platval? In 2 Korintiërs kry ons die versekering van ons verlossing wat ons na die ewige lewe laat uitsien.
In 1 Konings lees ons hoe Elia vir God vra om sy lewe te neem. Ons lees egter ook hoe God hom bemoedig. Lees hier hoe God op die regte tyd gee wat ons benodig.
As jy onseker voel of daar vir jou ’n toekoms in jou land is, skep moed uit dié verhaal van God se volk in Jeremia. Lees hier.
Of dit met jou goed of sleg gaan, hou altyd aan die seëninge wat God jou belowe het vas. Lees hierdie Bybelverse om die uitdagings van die lewe tegemoet te gaan.
In 2 Timoteus 3:10-17 lees ons Paulus se geestelike testament aan Timoteus. Lees meer daaroor en hoe dit ons kan bemoedig vir die toekoms.
Net soos Dawid in Psalm 31 sê, is ons tye in God se hand. Kyk na hiérdie 10 dinge wat ons in Psalm 31 leer, sodat jy net soos Dawid doelbewus jou vertroue in God stel.
Aan die hand van Psalm 31 kan ons saam Dawid getuig van ons volkome vertroue in die Here al is ons vol onreg.
Kruispad kyk na wat die Bybel ons oor moedeloosheid en swaarkry leer, en dat ons dit kan hanteer juis omdat Jesus Christus vir ons sondes gesterf het.