Hoe lyk jou gelowige trouvrou?
Weet jy as Christen waarna om te soek in ’n vrou? Lees hierdie riglyne wat die Bybel gee oor hoe ’n Goddelike vrou moet lyk.
Weet jy as Christen waarna om te soek in ’n vrou? Lees hierdie riglyne wat die Bybel gee oor hoe ’n Goddelike vrou moet lyk.
Lees hier hoe die predikant julle sal begelei deur voorhuwelikse kategese, en jy presies sal weet waarvoor jy “ja” sê.
In 1 Korintiërs 7 praat Paulus, wat nooit getroud was nie, oor die huwelik. Lees hier wat hy sê, én hoekom ons God altyd eerste moet plaas.
Paartjies het baie verskonings soos die tendens om voor die huwelik saam te woon vermeerder. Lees hier wat die Bybel daaroor sê.
Die wêreld se idee van ’n gesin verander voortdurend, maar in die Bybel kry ons die riglyne van hoe die gesin lyk wat Geesvervuld lewe. Lees hier.
Ons bely elke Sondag dat ons glo aan die gemeenskap van die heiliges. Daarom moet ons ook strewe na eensgesindheid. Lees hier wat ons uit Psalm 133 oor eensgesind wees leer.
As die doel van die huwelik is om die probleem van alleenheid op te los, wat dan as ek nie trou nie? Lees hier meer oor die gawe van alleenheid en hoekom iemand dalk nie sal trou nie.
In sy genade gee die Here vir ons ware vriende, vriende wat nader as ’n familielid kan wees. Leer meer oor die liefde van ’n hegte vriendskap.
Vriende is ’n groot gawe in ons lewens. Dis egter belangrik dat ons moet weet watter eienskappe ’n goeie vriend maak en hoe om ’n toksiese vriendskap raak te sien.
Jongmense worstel dikwels met hierdie vraag. Wanneer ons egter kyk wat die Bybel oor die huwelik leer, kan ons dié vraag oor liefdesverhoudings en trou beantwoord.