Rig jou dagboek én jou ywer op die Here
Hoe lyk jou dagbeplanning? Plaas jy die Here eerste, of eers alles wat oor jou eie belang gaan? Lees hier hoe jy moet lewe.

Hoe lyk jou dagbeplanning? Plaas jy die Here eerste, of eers alles wat oor jou eie belang gaan? Lees hier hoe jy moet lewe.
Die teksvers in Spreuke om te kyk hoe die mier werk is baie bekend. Het jy al gedink hoe dit op jou geestelike lewe van toepassing kan wees?
Wat sê die Here oor die aard van werk? Hoe wil Hy hê moet ons oor werk dink? Kruispad kyk na wat die Bybel hieroor sê.
Leer wat luiheid is, wat ons van ’n luiaard uit die Bybel leer, en uiteindelik, hoe gelowiges met luiheid en die luiaard moet omgaan.
Leer uit Psalm 63, ’n Psalm van Dawid, hoe ons lewens moet lyk as ons ywerig vir God lewe.
Martin Luther is versoek om voor ’n amptelike vergadering van die leierskap van die Heilige Romeinse Ryk te verskyn. Hier is wat by die Ryksdag in Worms in April 1521 gebeur het.
Wat moet ek doen as ek op die verkeerde pad is? Hoe weet ek dis die verkeerde pad? Lees hier hoe jy jou lewe kan ontleed en na God toe kan draai.
Is verslawing aan drank of dwelms die gevolg van die tweede gebod? Lees hier wat die tweede gebod beteken en hoe die sonde nié van geslag tot geslag deur God oorgedra word nie.
Ons almal is in sonde gebore. Lees hier hoe ons deur die Heilige Gees kan loskom van die praktyke van ons sondige natuur om die vrug van die Gees uit te straal.
In 1 Korintiërs 6:20 lees ons dat ons God met ons liggame moet verheerlik. Lees hier hoe jou lewe moet lyk omdat jou liggaam as Christen ’n tempel van die Heilige Gees is.
Meer