
Kies ’n afdeling om te begin lees
Is daar nog wonderwerke?
Sommige sê dat wonderwerke net in die Bybelse tyd plaasgevind het en ander sê dit kom vandag nog voor. Wie is reg?
Gratis Christelike tydskrifte
Jy kan hierdie skakels gebruik om oulike tydskrifte of artikels te gaan lees.
Geniet jou lewe in die Here
Dwarsdeur die Bybel leer ons dat God ons geskep het om Hom in alles te verheerlik. Prediker fokus op een spesifieke manier waarop ons dit doen: wanneer ons, ons lewens in die Here geniet!
‘n Hindoe na die dood
Wat gaan met jou gebeur ná jy dood is? Lees hoe ons antwoord op lewe na die dood verskil van die Hindoeïsme.
Die Chrislam
Kan die Christelike geloof en die Islam een geloof wees? Lees meer oor die geloof van die Chrislam.
Hart van sonde, hart van verlossing
Glo jy in die gekruisigde, maar ook opgestane Here wat in jou plek kom sterf het, sodat jy weer kan lewe?



