Die sewe kruiswoorde

Rondom Paasfees dink ons weer aan die sewe kruiswoorde wat Jesus Christus in sy laaste ure aan die kruis gesê het. In die kruiswoorde vind ons die volle vervulling van God se offer en die volle uitdrukking van sy liefde.

Sê nee vir versoeking

Elke dag kry ons met beproewings te doen. Dis nie altyd ’n groot keuse of besluit nie, maar wel keuses wat vertel van Wie of wat jou lewe beheer. Hoe neem jy die regte besluit?

Dis Johannes 3:16-Dag!

Deel vandag die boodskap van Jesus en die liefde van God met almal wat jy ken. 16 Maart is Johannes 3:16-Dag!

Dink waaroor jy bid

Bid jy gedagteloos of doen jy ’n opregte gebed vir die kos op jou tafel? Deur Dinand Zwemstra.

Amateurisme in sending

Vele Christene stroom met goeie bedoelings na die sendingveld, maar vir baie kort periodes en dikwels sonder voldoende opleiding.