Kies een van hierdie 5 Bybelleesplanne
Hier is vir jou ’n opsomming van die leesplanne wat beskikbaar is – kies die een wat die beste by jóú pas.

Hier is vir jou ’n opsomming van die leesplanne wat beskikbaar is – kies die een wat die beste by jóú pas.
Aanvaar die uitdaging en lees saam met miljoene Christene wêreldwyd die Bybel met behulp van die E100-Bybelleesplan.
Jy is elke oomblik van jou dag besig om keuses te maak. Wat leer die Here jou uit sy Woord van keuses?
In hierdie artikel gaan ons kyk na die fisiese en psigiese waarde van gebede. Deur Johannes Schickerling.
Uit die gebed van Dawid en sy omstandighede kan ons leer hoe ons volgens God se wil moet leef.
Ken jy die verskil tussen regverdigmaking en heiligmaking? Vir sommige is dit twee ou en moeilike woorde. Lees hier hoe hulle van mekaar verskil. Deur Marco le Roux
Dit is nooit te vroeg om te begin spaar nie. Gebruik hierdie slim wenke en geldbeginsels uit die Bybel. Deur Engela Bischoff.
Hoewel daar verskillende maniere is om te sê “dit gaan goed met die mens”, kom dié spesifieke frase veertien keer in die Bybel net so voor. Ken jy die teksverse?
Wonder jy of jy iets moet sê? Praat jy te veel? Hier is 15 keer wanneer jy eerder moet stilbly as om te praat.
Uit liefde vir God wil ons die evangelie met ander deel, maar rig jy dalk net skade aan? Begrip en fyn aanvoeling is wat jy benodig! Deur Karel Steyn
Meer