God se plan is soveel meer as jou eie planne!
Is jy versigtig om planne te maak vir hierdie jaar? Dan is dit tyd om terug te keer na wat werklik saak maak en jouself af te vra wat God van jou verwag.

Is jy versigtig om planne te maak vir hierdie jaar? Dan is dit tyd om terug te keer na wat werklik saak maak en jouself af te vra wat God van jou verwag.
In 2 Timoteus verduidelik Paulus baie duidelik wat ’n dienaar van die Here moet en nie moet doen nie. Doen hierdie Bybelstudie en maak dit deel van jou beplanning om dié riglyne te volg.
As jy beter wil verstaan wat Kersfees vir jou, en die wêreld om jou, beteken, staan stil en dink aan wat Jesus se geboorte vir Hóm beteken het.
Hierdie vers in Lukas 2 is baie bekend. Verstaan die dieper betekenis van die engele se lofsang wanneer Jesus gebore word.
Maria is die moeder van Jesus, ons Verlosser. Doen hierdie Bybelstudie oor Lukas 1:39-56 om meer van Maria se danklied aan God te leer.
Ons lees in Lukas 1:67-80 die lofsang van Sagaria. Doen hierdie Bybelstudie om dié gedeelte beter te verstaan.
In Lukas 2:25-35 lees ons van Simeon aan wie die Here gesê het hy nie sou sterf voor hy die Gesalfde gesien het nie. Doen hierdie Bybelstudie en leer meer oor Simeon se lofsang as hy Jesus sien.
In Daniël lees ons die geskiedkundige agtergrond wat gemaak het dat Jesus Christus se koms op die volmaakte tyd plaasgevind het.
Die koms van ons Here Jesus Christus is van groot belang vir die kerk. Dit is tog waaroor die feesseisoen gaan! Kruispad kyk na die betekenis van die woord Advent.
Kruispad kyk na die pad van die Afrikaanse Bybel: Van waar die Nederlandse Statevertaling Suid-Afrika toe gekom het, tot nou wat die 2020-vertaling die lig sien.
Meer