Wat is apologetiek?

Lees hier hoekom apologetiek vir jou belangrik is én hoe jy jou kennis kan verbreed.

Hoop is Christus!

Die vergelyking tussen wêreldse hoop en Christelike hoop wys ons hoe ons moet leef.

Is jy besig om hoop te verloor?

’n Ysblokkie wat smelt. ’n Doodloopstraat. ’n Uurglas wat leegloop. ’n Tikkende tydbom. Beskryf dit hoe jý voel? Onthou die woorde van Psalm 37:4-5.