Het jy genoeg olie vir jou lamp?
Ons kyk na die gelykenis van die tien meisies en hul lampe in Matteus. Lees hier hoe jou lewe lyk as jy altyd lewe asof die bruidegom op pad is.

Ons kyk na die gelykenis van die tien meisies en hul lampe in Matteus. Lees hier hoe jou lewe lyk as jy altyd lewe asof die bruidegom op pad is.
Weet jy wat dit beteken om te evangeliseer? Kruispad kyk na die beginsels wat ons in die Bybel oor evangelisasie kry.
Voordat jy die evangelie kan verkondig, moet jy weet wat die boodskap is wat jy moet oordra. Kruispad kyk na die wonderlike boodskap van verlossing.
As Christen weet ons dat ons die evangelie moet uitdra, maar hoe? Kruispad kyk na beginsels vir evangelisasie én hoe om uit die Skrif te evangeliseer.
Moet ek spesiaal of ’n kenner wees om te evangeliseer? Lees hier wat die Bybel vir elke lidmaat hierop antwoord.
Evangelisasie is ’n opdrag; ons mag dit nie vermy nie. Lees hier hoe jy jou vrees om te evangeliseer kan oorkom.
In 2 Timoteus lees ons Paulus se bevel aan Timoteus om die evangelie te verkondig. Bestudeer dié gedeelte om te sien hoe jy tydig en ontydig die evangelie moet verkondig.
Dit is interessant om te sien watter woorde regdeur die Ou en Nuwe Testament gebruik word in plaas van die woord gelowige. Lees hier meer.
Net soos die wêreld ’n invloed op ons kan hê, het ons ook die kans om die wêreld te beïnvloed. Lees hier hoe die Bybel ons kan leer om dit te doen.
Verstaan jy wat dit beteken om protestant te wees? Lees hier meer oor die beginsels van die Reformasie wat daartoe gelei het.
Meer