Jou sondige natuur is in jou hart
Die sonde kom van binne, maar ons redding kan nooit uit onsself kom nie. Daarom moet ons saam met Dawid smeek dat God in ons ’n rein hart sal skep.

Die sonde kom van binne, maar ons redding kan nooit uit onsself kom nie. Daarom moet ons saam met Dawid smeek dat God in ons ’n rein hart sal skep.
Jesus sê: “Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien”. Ons kyk wat hierdie woorde beteken.
As gelowige moet jy daaraan werk om die vrug van die Gees in jou lewe sigbaar te maak. Verstaan wat die vrug van die Gees is en hoe jy deur die Heilige Gees beheers moet word.
Geen mens is perfek in hul voldoening aan die elemente van die vrug van die Gees nie, maar ons kry in die Bybel voorbeelde waar mense die vrug van die Gees wys.
In hierdie Bybelstudie oor Psalm 51, waar ons lees van Dawid se berou oor sy sonde, sien ons hoe vergiffenis net van God af kan kom.
Hier is 12 verse wat wys hoe anders ’n gelowige se hart is. Jy kan jou eie hart hieraan ondersoek.
Die kruisiging van Jesus is belangrik, maar dis wat daarna volg, die opstanding, die hemelvaart, en die wederkoms, wat werklik ons geloof onderstreep.
Deur Johannes 14 leer ons dat daar net twee plekke is waar mense kan woon: óf buite Christus in sonde, óf ín Christus en sy regverdigheid by die Vader. Lees hier hoe Jesus vir ons plek maak.
In die 40 dae tussen die opstanding en die Hemelvaart lees ons dat Jesus Christus aan baie mense verskyn het.
Het jy geweet dat Psalm 24 as die Hemelvaartspsalm bekend staan? Kruispad kyk na wat ons uit hierdie Psalm van Dawid kan leer.
Meer