Breek met die sondige mens
In Efesiërs 4 sien ons hoe Paulus beklemtoon dat as jy die die Here Jesus Christus ken, jy soos ’n nuwe mens moet lewe.

In Efesiërs 4 sien ons hoe Paulus beklemtoon dat as jy die die Here Jesus Christus ken, jy soos ’n nuwe mens moet lewe.
Die sing van die Psalms is ’n belangrike deel van die erediens. Kruispad kyk na die Psalmbundel en hoekom ons dit sing.
God het jou deel gemaak van ’n gemeente en dis waar jou roeping begin. Lees hier wat die Nuwe Testament ons oor ons roeping leer.
Daar is ’n hele paar vrae wat jy kan vra om jou te help om uit te vind wat die Here se roeping vir jou is.
Jy hoef nie minderwaardig te voel nie. Kyk hier wat ons uit die Bybel leer van hoe God ons geskep het.
Ds. Brotherton verduidelik wat roeping volgens die Bybel beteken.
God het reeds die goeie werke voorberei wat Hy wil hê jy hierdie jaar vir Hom moet doen. Is jy ontvanklik daarvoor?
Ons kry raad uit die wysheidboek Spreuke vir hoe om besluite te neem en ’n doelgerigte lewe volgens God se wil te leef.
’n Klein dogtertjie se getuienis bring ’n sondaar tot bekering. Hoe onbelangrik jy ookal voel, jy kan ’n verskil maak.
1 Petrus 4:8 gee ons die opdrag om mekaar lief te hê én leer ons hoe om in liefde saam te leef.
Meer